http://afr.proz.com/

Moet u vryskutvertalers of vertaalmaatskappye huur?

Met meer as 300,000 professionele vertalers en vertaalmaatskappye --en geen fooie of kommissie vir kliënte-- bied ProZ.com die grootste gids vir professionele vertaaldienste. Vryskutvertalers wat in Spaans, Duits, Italiaans, Chinees, Arabies, Japannees en ander tale werk en spesialiseer in wetlike, mediese, tegniese en ander velde kan direk gekontak word. Baie professionele vertalers en vertaalagentskappe vertoon hulle fooie en/of bied gratis kwotasies.
om
(ook vryskutvertalers in meer tale)

Op soek na vertaalwerksgeleenthede of werk?

ProZ.com is die vertaalindustrie se leier in die werksplek en die hoofbron van vertaalwerksgeleenthede en vertaalwerk vir vryskutvertalers. Indien jy ’n professionele vertaler is, of ’n vertaalagentskap bedryf, kan jy registreer en gratis ’n profiel bou. Word ’n volle lid om jou maksimum geleenthede vir netwerk met ander vertalers en professionele mense te bied om vertaalwerk te bekom.



’n Vinnige oorsig oor ProZ.com

Die nuutste vertaalvrae via KudoZ gevra:

uit Spaans in Engels
Regte (algemeen)
El fortalecimiento de la organización comunitaria, con la apropiación de derecho (antwoorde: 1)
ivegabayo
ivegabayo
Meksiko
1 hour ago
uit Spaans in Engels
Internasionale or...
ayuden a conocer más sobre lo investigado (antwoorde: 2) 1 hour ago
uit Engels in Arabies
Algemeen / gespre...
friendlies (antwoorde: 1) 2 hours ago
uit Portugees in Engels
Menslike hulpbron...
Major Coronel Comando XXX/ Capitão Comando XXX (antwoorde: 1) 2 hours ago
uit Duits in Portugees
Meganika / megani...
reinfriemeln (antwoorde: 1)
liveap
Brasilië
3 hours ago
3,553,832 vertalingsvrae gevra

Die nuutstevertaalwerksgeleenthede bekendgemaak:

English to Swedish
Recruiting English>Swedish Game Translators 4 minutes ago
Korean to English
Translation Project from Korean to English 24 minutes ago
Chinese to Korean
Currently Recruiting CHS-KOR translators and reviewers (URGENT) 32 minutes ago
German to Thai
German>Thai mechanism translation, 80K words 1 hour ago
Korean to English
One phrase 1 hour ago
643,374 vertaalwerksgeleenthede bekendgemaak.

Toekomstige ProZ.com-gebeurtenisse (aanlyn en van lyn af):

Powwow: Montelimar, Frankryk4 registrasiesAug 27
Powwow: Sligo, Ierland3 registrasiesAug 30
Powwow: Jundiaí, Brasilië6 registrasiesSep 2
Powwow: Hamburg, Duitsland4 registrasiesSep 2
Powwow: Århus, Denemarke27 registrasiesSep 9