ProZ.com se wêreldwye gids van vertalingdienste
 The translation workplace
Ideas

Moet u vryskutvertalers of vertaalmaatskappye huur?

Met meer as 300,000 professionele vertalers en vertaalmaatskappye --en geen fooie of kommissie vir kliënte-- bied ProZ.com die grootste gids vir professionele vertaaldienste. Vryskutvertalers wat in Spaans, Duits, Italiaans, Chinees, Arabies, Japannees en ander tale werk en spesialiseer in wetlike, mediese, tegniese en ander velde kan direk gekontak word. Baie professionele vertalers en vertaalagentskappe vertoon hulle fooie en/of bied gratis kwotasies.

Op soek na vertaalwerksgeleenthede of werk?

ProZ.com is die vertaalindustrie se leier in die werksplek en die hoofbron van vertaalwerksgeleenthede en vertaalwerk vir vryskutvertalers. Indien jy ’n professionele vertaler is, of ’n vertaalagentskap bedryf, kan jy registreer en gratis ’n profiel bou. Word ’n volle lid om jou maksimum geleenthede vir netwerk met ander vertalers en professionele mense te bied om vertaalwerk te bekom.
om
(ook vryskutvertalers in meer tale)



’n Vinnige oorsig oor ProZ.com

Die nuutste vertaalvrae via KudoZ gevra:

uit Engels in Russies
Medies (algemeen)
quantification of digestive protease recognition sites (antwoorde: 0)
3 minutes ago
uit Engels in Duits
Sertifikate, dipl...
Civic Welfare Training Service (antwoorde: 0)
Oana Dendorf
Duitsland
7 minutes ago
uit Engels in Duits
Sertifikate, dipl...
Art Appreciation (antwoorde: 0)
Oana Dendorf
Duitsland
8 minutes ago
uit Engels in Chinees
Bemarking / markn...
they (antwoorde: 0)
9 minutes ago
uit Engels in Duits
Sertifikate, dipl...
Selt - Testing Achigities w Health and Nutrition (antwoorde: 0)
Oana Dendorf
Duitsland
9 minutes ago
3,245,658 vertalingsvrae gevra

Die nuutstevertaalwerksgeleenthede bekendgemaak:

uit Hindi in Engels
uit Pandjaabs in Engels
Punjabi and Hindi translators fluent in English available now for 2 hours  34 minutes ago
Meervoudige parePost Editing : Multiple languages pairs 1 hour ago
French to German
Urgent 2382 words Business/Coaching French > German 1 hour ago
English to Manipuri
Urgently required service partners in Manipuri language !  1 hour ago
English to Japanese
Linguist - Japanese  2 hours ago
472,661 vertaalwerksgeleenthede bekendgemaak.

Toekomstige ProZ.com-gebeurtenisse (aanlyn en van lyn af):

Conference: CAT Tool & Software Day4774 registrasiesSep 29
Powwow: Rio de Janeiro, Brasilië42 registrasiesSep 19
Powwow: Ekaterinburg, Russiese Federasie5 registrasiesSep 26
Powwow: Toronto, Kanada11 registrasiesSep 26
Powwow: São Paulo, Brasilië7 registrasiesSep 27


ProZ.com plaaslik: Verenigde State | Italië | Duitsland | Frankryk | Argentinië | Uruguay
Werk saam en leer
ProZ.com is die tuiste van die wêreld se grootste vertalersnetwerk. Professionele vertalers gebruik die werf om saam te werk op termvertaling, vertalingswoordeboeke, vertalingsopleiding en meer, en om afslag te verkry op vertalersnutsmiddels (soos Trados). Vertaalwedstryde en byeenkomste vir vertalers word ook gehou.


Certified translators
Die ProZ.com gesertifiseerde PRO-netwerk
’n Netwerk van gesertifiseerde vertalers en vertaalagentskappe.