ProZ.com se wêreldwye gids van vertalingdienste
 The translation workplace
Ideas

KudoZ™ vertalinghulp-netwerk

KudoZ™ voorsien 'n manier vir ProZ.com gebruikers en gaste om gratis ondersteuning aan mekaar te bied met die vertaling van moeilike terme.





Sukkel jy met 'n moeilike term? Pos 'n KudoZ vraag

Vir hulp om 'n term of 'n kort frase te vertaal, pos 'n KudoZ vraag en voorsien die konteks, verlangde doeltaal, en ander opsionele inligting. Nadat jy jou vraag gepos het, sal ProZ.com gebruikers dan vertalings voorstel met verduidelikings, en somtyds verwysings.





Wag vir antwoorde, kies dan die mees bruikbare antwoord

Nadat genoeg antwoorde ingekom het, kan die mees bruikbare antwoord dan gekies word. Die persoon wat die gekose antwoord ingestuur het, word dan met KudoZ punte vergoed. KudoZ is 'n hoof maatstaf vir die sortering van vertalers en tolke in die gids.





Vraag en gekose antwoord word in die argief gestoor

Die vraag en voorgestelde vertaling word gestoor en word van dan af beskikbaar vir enigiemand anders.




KudoZ™ translation help
Die KudoZ-netwerk is 'n raamwerk vir vertalers en ander om mekaar met vertalings of verduideliking van terme en kort sinsnedes te help.



See also: