http://afr.proz.com/about/overview/education

Education


'n Opsomming van die verskillende tipes opleidingskursusse, webinars en opvoedkundige bronne beskikbaar vir vertalers en tolke op ProZ.com.


Op-aanvraag kursusse

Teen eie pas-opleiding: Aanlyn opleiding wat jy op jou eie tyd kan deurloop.
Een-tot-een opleiding: Hierdie kursusse kan van Skype, e-pos, of ander platforms waaroor 'n wedersydse besluit gemaak is, gebruik maak.
Video's: Video's oor verskeie onderwerpe in verband met die vertaalindustrie.

Geskeduleerde kursusse

Webinare: Intydse aanlyn-aanbiedinge gedoen in 'n virtuele klaskamer
Aanlynopleiding: Soortgelyk aan webinars, is aanlyn opleidingsessies tipies langer, meer interaktief, en bied meer aflaaibare materiaal.
In-persoon opleiding: Aangesig-tot-aangesig opleidingsessies wat tussen 1 tot 2 dae duur en vind in stede regoor die wêreld plaas.
SDL Trados-opleiding: Leer by gesertifiseerde SDL Trados opleiers hoe om die meeste uit jou SDL Trados te verkry.

Kennisbasis

Vertaalindustrie wiki: Dit maak vir ProZ.com gebruikers moontlik om hul gesamentlike kennis van vertaalindustrie onderwerpe bymekaar te bring en te deel. Sulke onderwerpe mag: hoe om in die industrie te begin, belasting kwessies in verskeie lande, CAT-nutsmiddels, vertaal kwaliteit, ens. insluit.
Artikels: 'n Aanlyn versameling van artikels en soortgelyke kennis oor onderwerpe van belangstelling vir vertalers, tolke en ander taalpraktisyns.
Boeke : Vertaling-verwante boeke te koop by ProZ.com.


Werf oorsig

'n Vinnige besigtiging van die kenmerke beskikbaar by ProZ.com