http://afr.proz.com/about/overview/jobs-directories/

Jobs & directories


'n Opsomming van die werksgeleentheid-sisteme en gidse by ProZ.com


Gidse

Met meer as 375,000 geregistreerde gebruikers, huisves ProZ.com die grootste gemeenskap van vertalers en tolke. Ander gidse sluit vertaalmaatskappye, taal-werksgeleenthede uitkontrakteerders (met terugvoering van vertalers), studente, en meer in.


Werksgeleendheidplasing-sisteem

'n Werksplasing-sisteem vir uitkontrakteerders wat kwotasies van taalpraktisyns benodig. Ontvang e-posse wanneer werksgeleenthede waarin jy belangstel geplaas is. Die werksgeleentheid-sisteem werk amper soos die Blue Board, wat 'n databasis van taalwerksgeleentheid uitkontrakteerders is, met terugvoering van diensvoorsieners.



Werf oorsig

'n Vinnige besigtiging van die kenmerke beskikbaar by ProZ.com