Jou toegang tot die inligting in hierdie Bloubord-rekord word beperk. Om volledige toegang te verkry, oorweeg gerus die betaalopsies hier onder.
ProZ.com-lidmaatskap
ProZ.com-lede geniet volledige toegang tot alle Bloubord-rekords. Dit sluit volledige toegang in tot uitkontrakteerderkontakinligting, DWW-graderings en uitkontrakteerderinskrywing-kommentaar. ProZ.com-lede geniet ook die vermoë om by uitkontrakteerders aansoek te doen wat aktief aansoeke van vryskutters aanvaar.
Browniz-punte
Browniz-punte kan verdien word deur op verskillende maniere aan die werf deel te neem. Nielede kan 50 Browniz-punte gebruik om 'n enkele rekord te bekyk. (Sodra dit betaal is, bly die rekord (insluitend DWW en kommentaar) permanent sigbaar.)
Jy moet geregistreer wees om Browniz te verdien.
Kontant uit ProZ.com-beursie
Dis moontlik om klein bedrae kontant in 'n Proz.com-beursie te voeg om sekere regte een vir een te koop wat net vir lede bedoel is. Om 'n enkele Bloubord-rekord te bekyk, kos 50 Amerikaanse sent. (Sodra dit betaal is, bly die rekord (insluitend DWW en kommentaar) permanent sigbaar.)
Jy moet geregistreer wees om jou beursie te gebruik.