Mobile menu

Member activities


Leer oor lidmaatskap aktiwiteite by ProZ.com.


Aanlyn en aflyn gebeurtenisse

ProZ.com aanlyn en aflyn opleidingsessies voorsien professionele opleiding vir vertalers, tolke en ander in die taalindustrie. Hierdie sessies word deur praktisyns aangebied, met bewysde vakmanskap in hul spesialiseringsvelde.


Vertalingkompetisies

'n Pret manier om 'n breek van jou normale roetine te neem - en slyp - jou vaardighede met kollegas.


Gesertifiseerde PRO netwerk

The ProZ.com gesertifeseerde PRO Netwerk is 'n nuwe inisiatief van die ProZ.com gemeenskap, waarvan die doel is om gekwalifiseerde vertalers en vertaalmaatskappye wat in verskeie taalpare werk, te identifiseer, en om hul met die opsie om te netwerk te voorsien, en om in 'n area saam te werk wat heeltemal uit praktisyns wat noukeurig ondersoek is, bestaan. Dié wat in die program aanvaar word, verdien die "ProZ.com gesertifiseerde PRO" titel en seel, wat opsioneel op profiel bladsye en ander plekke op of af van die ProZ.com webwerf vertoon word.


Professionele besprekingsforums

Die ProZ.com forums is 'n oop besprekingsarea vir ProZ.com gebruikers om onderwerpe van wedersydse belangstelling in a relatiewe ongestruktureerde formaat te bespreek.


Mentorprogram

Die ProZ.com mentorprogram is 'n inisiatief wat bedoel is vir volledige lidmate om ander lidmate wat goed genoeg gevestig is, te ontmoet, om 'n nuweling in te neem.



Ander aktiwiteite


Kyk na vertalingverwante video's

Die ProZ.com mentorprogram is 'n inisiatief wat bedoel is vir volledige lidmate om ander lidmate wat goed genoeg gevestig is, te ontmoet, om 'n nuweling in te neem.

Vertalingverwante video's soos webinars, tutoriale, opleidingsessies, konferensie video's en meer.



Werf oorsig

'n Vinnige besigtiging van die kenmerke beskikbaar by ProZ.com




All of ProZ.com
  • All of ProZ.com
  • Termsoektog
  • Werksgeleenthede