Aanlyn Gemeenskap en Werksplek vir Professionele Taalkundiges

Meer as 1,434,498 professionele vertalers en vertaalbesighede

Vind werk of huur op Proz.com, maar dit is soveel meer as 'n vryskutwerf...

Want Proz.com het 'n ander missie

Proz.com se missie is om nutsmiddels en geleenthede te voorsien, wat vertalers, vertaalmaatskappye, en ander in die taalindustry kan gebruik om te: netwerk, hul besighede uit te brei, hul werk te verbeter, en ekstra genot in hul professionele strewings te ervaar.

Deur op die mense en die werk wat hul doen, te fokus, maak dit Proz.com 'n unieke, effektiewe plek vir uitkontrakteerders om bekwame vryskutters en vertaalmaatskappye te ontmoet. Baie ander werwe bestaan uit 'n bietjie meer as statiese profiele in 'n gids.

Registration is free and no credentials are required.
proz.com mission

V. Wat maak Proz.com uniek?
A. Die Proz.com lidmaatskapmodel. Dit is waarom...

In lyn met die Proz.com missiestelling hierbo, is betaalde lidmaatskap opsies beskikbaar vir professionele vertalers en tolke, sowel as vertaalmaatskappye, vir nog groter voordele in die gemeenskap.

Lidmaatskap koop verbeterde nutsmiddels en dienste wat spesifiek geskep is om besigheid te bevorder en om loopbane 'n hupstoot te gee

Al die dienste op Proz.com bied toegang tot meer voordele aan betalende lede. Byvoorbeeld, prioriteitsplasing in die gidse of onbeperkte toegang tot die risikobestuur inligting wat in die volledige Blue Board rekords voorkom.

Lidmaatskap bied direkte, kommisie-vrye toegang tot vertalers en vertaalmaatskappye

Proz.com se unieke lidmaatskapmodel beteken dat wanneer uitkontrakteerders en diensverskaffers via Proz.com konnekteer, word geen kommissie of fooie vir enige van die partye gevra nie. Ontmoet 'n kliënt of verskaffer en die verhouding is julle sin, onbeswaard, vir ewig.

Almal baat daarby, wat tot volgehoue vertroue en ontwikkeling vir die gemeenskap in die taalindustrie lei

Die voordele wat aan beide lede en vertaalkopers gebied word, duur voort om 'n direkte rol in die voortgaande sukses van Proz.com te speel, as die grootste, mees vertroude aanlyn gemeenskap, waar professionele taalkundiges vrylik deursigtige en oop werksverhoudings kan vorm.

proz.com outsourcing image

Vryskutvertaler of vertaalmaatskappy?

Registreer (gratis)

Globale besighede

google logo
nikon logo
netflix logo
target logo
microsoft logo

'n Vinnige aanskouing van Proz.com

Die nuutstevertaalwerksgeleenthede bekendgemaak:

Die nuutste vertaalvrae via KudoZ gevra:

Onlangseforumbesprekings::

Toekomstige ProZ.com-gebeurtenisse (aanlyn en van lyn af):

Die nuutste vertaalnuus:

All of ProZ.com
  • All of ProZ.com
  • Termsoektog
  • Werksgeleenthede
  • Forums
  • Multiple search