Freelance translators

Vertalers, soos tolke, maak kommunikasie tussen kulture moontlik deur die vertaling van een taal in 'n ander taal in. Vertalers werk met skriftelike teks, in teenstelling met die gesproke woord.

Vertaling behels baie meer as eenvoudige woord-vir-woord omskakeling van een taal na 'n ander. Vertalers moet die onderwerp deeglik verstaan van enige teks wat hul vertaal, sowel as die kulture wat met die bron- en doelteks geassosieer is.

Met meer as 300,000 geregistreerde vertalers en tolke, het Proz.com die grootste aanlyn databasis van taalkundiges in die wêreld. Om 'n vertaler te kies, kies a taalpaar of probeer die gevorderde vertaler en tolk soektog. U mag ook navraag doen vir kwotasies vir 'n spesifieke vertalingsprojek, deur 'n vertalingswerk te plaas.

Select language pair:



Browse freelance translators by language pair:





All of ProZ.com
  • All of ProZ.com
  • Termsoektog
  • Werksgeleenthede
  • Forums
  • Multiple search