- Tuis
- Translation help networkKudoZ™Other terminology resources
- GemeenskapOnline and offline events
- ProZ.com toolsTranslation tools
| ||||||||
ProZ.com frequently asked questionsBloubord (uitkontrakteerdersdatabasis) Main
1 - Blue Board: General 1.1 - Wat is die Bloubord? Kom ons verduidelik met 'n effense ompad. Enige ProZ.com-lid kan op 'n skaal van 1 tot 5 aandui hoe waarskynlik hy/sy weer vir 'n betrokke uitkontrakteerder (di kliënt of vertalingmaatskappy/-agentskap) sal werk (LWA). Die gebruiker kan ook 'n reël teks intik om sy/haar gradering te verduidelik. Die uitkontrakteerder kan in antwoord daarop ook 'n reël teks intik. 1.2 - Woordelys van Bloubord-terme... Uitkontrakteerder: 'n Oorkoepelende term vir agentskappe, maatskappye, kliënte en enige ander party of persoon wat vertalingdienste koop. Die Bloubord is 'n databasis van uitkontrakteerders met inskrywings deur diensverskaffers. 1.3 - Watter voorwaardes is daar om 'n inskrywing te maak oor hoe waarskynlik dit is dat jy weer vir 'n uitkontrakteerder sal werk? Jy kan net inskrywings maak vir kliënte vir wie jy op 'n projek gewerk het en vir wie jy werk betyds en sonder enige klagtes oor gehalte gelewer het. Jy kan nie inskrywings maak bloot op grond van onderhandelinge, toetsvertalings of ander voorlopige skakeling nie. 1.4 - Hoe betroubaar is die Bloubord? Die inskrywings wat daar gemaak is, word nie op enige manier gekontroleer nie, en is bloot die menings van die mense wat die inskrywings gemaak het. Neem die volgende dinge in ag wanneer jy inskrywings beoordeel: vlak van aktiwiteit, identiteitverifikasie-status, vlak van lidmaatskap, registrasienommers en ander eienskappe van mense wat inskrywings gemaak het. 1.5 - Where can I manage LWA feedback? You can see information on LWA entries received, requested and given, and request new LWA entries from service providers on the LWA Feedback management page. 1.6 - What is the ProZ.com termination policy? The staff of ProZ.com, the company providing the technology for this site, has established a policy for the termination of offending outsourcers to enhance the site is used as a place for language companies and language service providers to meet and engage in good-faith transactions. 1.7 - What does the message This outsourcer has been banned from posting jobs at ProZ.com mean? As per ProZ.com termination policy, if a total of three non-payment complaints regarding a single outsourcer have been received from unrelated sources, the issue will be brought to ProZ.com staff for review. At its sole discretion, ProZ.com staff may then choose to suspend or revoke the outsourcer's right to use ProZ.com. This note refers to that suspension. 1.8 - What does the " ... " mean in the comment area for some LWA entries on the Blue Board? A " ... " in the comment section indicates that no comment has been entered by the poster of the entry. Note that if this is the case you will only see " ... " in the comment section, as opposed to, for example, "Great terms, professional ... would work with them again", which would have been entered by the service provider. 2 - For service providers 2.1 - Hoe kan ek ander gebruikers se inskrywings sien oor hoe waarskynlik dit is dat hulle weer vir 'n bepaalde kliënt sal werk? "Bloubord" is een van die opsies in die "Werk"-oortjie op die hoofkieslys. Die Bloubord kan ook direk bereik word deur hierdie URL in te tik: http://www.proz.com/blueboard 2.2 - Hoeveel kos dit om die Bloubord-rekords te bekyk? Betaalde lede van ProZ.com het onbeperkte toegang tot alle rekords op die Bloubord. Nielede kan permanente toegang tot 'n enkele uitkontrakteerder se rekord kry deur 'n eenmalige betaling van óf VS$0,50 óf 50 brownizpunte te maak. 2.3 - Ek is nie 'n (betaalde) lid van ProZ.com nie... kan ek ook Bloubord-rekords sien? Ja. Meld aan en klik op die naam van die uitkontrakteerder oor wie jy 'n inskrywing wil maak. Jy sal gevra word om per kontant of met browniz te betaal. 2.4 - Ek is nie 'n (betaalde) lid van ProZ.com nie... kan ek ook Bloubord-inskrywings maak? Ja. 2.5 - Ek wil graag ander mense aanmoedig om inskrywings oor 'n bepaalde uitkontrakteerder te maak. Hoe moet ek te werk gaan? As die uitkontrakteerder reeds gelys is, klik "Vra vir inskrywings" op die uitkontrakteerder se rekordbladsy. Dan sal 'n versoek om inskrywings op die ProZ.com-tuisblad gepubliseer word. 'n E-pos sal ook gestuur word aan almal wat op sulke versoeke ingeteken het. 2.6 - Can I be notified of new LWA entries submitted for a particular outsourcer? Yes. To receive notifications for new LWA entries posted in a Blue Board record of any particular outsourcer, just click on "Track outsourcer" in the box to the right of their Blue Board record. 2.7 - Hoe kan ek 'n inskrywing maak vir 'n uitkontrakteerder wat nie in die Bloubord gelys is nie? As jy 'n inskrywing wil maak vir 'n uitkontrakteerder wat nog nie in die Bloubord gelys is nie, kan jy sélf die details byvoeg met die "Voeg uitkontrakteerder by"-oortjie. Maak seker jy voeg omvattende details by, om verwarring te voorkom. 2.8 - Kan ek 'n inskrywing vir 'n uitkontrakteerder maak as ek net 'n toetsvertaling vir hulle gedoen het? Nee. 2.9 - Kan ek meer as een inskrywing per uitkontrakteerder maak? Ja, jy kan meer as een inskrywing per uitkontrakteerder per jaar maak, mits jy weer vir daardie uitkontrakteerder gewerk het voor jy 'n bykomende inskrywing maak. Jy mag nie meervoudige inskrywings maak op grond van één ervaring nie. 2.10 - Ek het 'n inskrywing gemaak, maar dit verskyn nie As jy 'n inskrywing gemaak het, en dit verskyn nie, moet jy eers die werkmoderators kontak. Gaan dan die spelling na. Bloubord-inskrywings word soms uit die databasis verwerp omdat sekere karakters gebruik is: dubbelaanhalingstekens in jou opmerking word nie toegelaat nie. Jy moet moontlik die dubbelaanhalingstekens verwyder en enkelaanhalingstekens gebruik om die inskrywing te laat sigbaar word. 2.11 - Kan ek my Bloubord-inskrywing wysig? Jy kan jou inskrywing wysig deur op die wysigingskakel op die regterkant van jou inskrywing te kliek, maar dit sal net moontlik wees as die uitkontrakteerder nog nie geantwoord het nie en jou inskrywing minder as 'n jaar oud is. Alle wysigings is egter onderworpe aan goedkeuring deur moderators. 2.12 - Hoe verskuil ek 'n inskrywing op die BB? As daar nog nie 'n antwoord van 'n uitkontrakteerder is op 'n inskrywing wat jy gemaak het nie, kan jy versoek dat dit verwyder word. Jy moet 'n rede gee om dit te laat verwyder, en dit moet deur 'n moderator goedgekeur word. 2.13 - Where can I see Outsourcers with excellent Blue Board feedback? The Blue Board statistics page shows the top Blue Board outsourcers, ranked by their average LWA feedback rating. Outsourcers with open non-payment issues or with an average LWA feedback below 4.50 are excluded. 2.14 - Where can I see a list of outsourcers looking for applications from translators and/or interpreters? You will find a list of outsourcers that are looking for applications from translators and/or interpretersin the Applications page. 2.15 - Where can I see information on the jobs posted by a Blue Board outsourcer? You can see a list of Classic and Connect jobs posted by any Blue Board outsourcer just by clicking on More info » in the "Past job postings" box to the right of the Blue Board record. 2.16 - I submitted an LWA entry for an outsourcer and it is no longer visible. Why? If you submitted an entry for an outsourcer that was visible for some time and that is no longer visible it is possible that your entry was contested by the outsourcer. Note that in cases in which an entry is contested, the entry is made invisible by staff until the issue has been clarified. 3 - For outsourcers 3.1 - Hoe kry ek my besigheid op die Bloubord gelys? Die uitkontrakteerder wat op die Bloubord gelys is, is daar omdat 'n ProZ.com-gebruiker dit gelys het. Enige geregistreerde gebruiker kan dit doen; as jy vertalingwerk uitkontrakteer, is jy welkom om jou eie besigheid te lys sodat diensverskaffer daaroor inskrywings kan maak. (Gebruikers wat op die Bloubord ingeteken is, sal versoek word om inskrywings te maak oor hoe waarskynlik hulle weer vir jou besigheid sal werk.) 3.2 - Hoe verander ek die kontakdetails wat vir my besigheid in die Bloubord gelys is? Veranderinge aan uitkontrakteerders se kontakdetails wat op die Bloubord gewys word, kan net deur werfadministrateurs en Werk- en Bloubord-moderators gemaak word. Om korrigering van die details te versoek, dien 'n steundiensversoek in of kontak die Werk-koördineerders direk. 3.3 - How can I edit the information on my Blue Board record? If the contact information for you or your company's Blue Board record has changed, you can have this edited by contacting site staff via support request. Be sure to provide the complete information you wish to update, along with the page url to your Blue Board record. 3.4 - Can I add information about my company to my Blue Board record? Yes. Outsourcers with a high LWA average can post public notes to provide Blue Board record visitors with useful and/or important information regarding their business. 3.5 - Ek wil hê dat sekere kontakinligting van die Bloubord verwyder word. ProZ.com respekteer jou privaatheid. As jy verkies dat sekere kontakinligting uit die publieke aansig verwyder word, dien 'n steundienskaartjie in waarin jy verduidelik wat jy verwyder wil hê, en hoekom. Ons sal dan jou versoek oorweeg. 3.6 - Can I remove my Blue Board record? As Blue Board rules state, Blue Board records remain in place for at least six months following any form of outsourcing activity. Requests from outsourcers to have certain contact details removed from the Blue Board will be considered when specific reasons are given. However, in most cases, such requests will not be considered until at least six months have passed after the date of last known outsourcing activity. 3.7 - Will I be notified of new LWA entries posted in my Blue Board record? Yes. A notification will be sent to the email address specified as the contact email address in the Blue Board record every time an entry is posted. 3.8 - 'n Diensverskaffer het aangedui hoe waarskynlik dit is dat hy/sy weer vir my besigheid sal werk. Kan ek daarop reageer? Ja. Jy moes 'n e-pos ontvang het toe die inskrywing gemaak is. As jy nie een ontvang het nie, of as jy dit nie kan kry nie en jy wil graag 'n antwoord skryf, kan jy jou antwoord aan die Werk-koördineerders pos (en vermeld die diensverskaffer op wie jy reageer). 3.9 - My company has a great Blue Board page. How can I display this in my profile? Profile owners who have "Likelihood of working again" (LWA) feedback in their Blue Board pages can show the corresponding statistics in the top-right area of the profile. 3.10 - I have been affiliated to an outsourcer I am not related with. What should I do? If your profile has been affiliated with an outsourcer you are not related to, please submit a support request to ask for the removal of such affiliation. 3.11 - A service provider has posted a non-payment complaint in my Blue Board record. What should I do? If a service provider has posted a non-payment complaint in your Blue Board record and this issue has already been resolved, instruct the service provider to contact staff via support request to confirm payment has been made so that the issue can be marked as resolved. | Request help Site documentation The member services and support team ![]() Jared ![]() Lucia ![]() Alejandro ![]() Helen ![]() Romina ![]() Yana |