Meer as 1,156,102 professionele vertalers en vertaalbesighede
ook: blaai deur vryskutvertalers in meer tale
Proz.com se missie is om nutsmiddels en geleenthede te voorsien, wat vertalers, vertaalmaatskappye, en ander in die taalindustry kan gebruik om te: netwerk, hul besighede uit te brei, hul werk te verbeter, en ekstra genot in hul professionele strewings te ervaar.
Deur op die mense en die werk wat hul doen, te fokus, maak dit Proz.com 'n unieke, effektiewe plek vir uitkontrakteerders om bekwame vryskutters en vertaalmaatskappye te ontmoet. Baie ander werwe bestaan uit 'n bietjie meer as statiese profiele in 'n gids.
Registration is free and no credentials are required.Verken die verskeie gemeenskapsaktiwiteite en hulpbronne wat beskikbaar is vir professionele taalkundinges by Proz.com.
Certified PRO Network
Geverifieerde professionele vertalers
Blue Board
Vind werk met betroubare besighede
KudoZ™ Term Network
Gee en ontvang termvertalings
Professionele ontwikkeling
Opleiding van vertaling en besigheid
Besprekings
Forums oor verskeie professionele onderwerpe
Vertaalwoordeboeke
Werk beter met meer terme
Gebeurtenisse
Aanlyn- en aflynkonferensies
Kompetisies en Pryse
Neem aan vertaalkompetisies deel
Afslae
Spaar met nutsmiddels soos SDL Trados
In lyn met die Proz.com missiestelling hierbo, is betaalde lidmaatskap opsies beskikbaar vir professionele vertalers en tolke, sowel as vertaalmaatskappye, vir nog groter voordele in die gemeenskap.
Al die dienste op Proz.com bied toegang tot meer voordele aan betalende lede. Byvoorbeeld, prioriteitsplasing in die gidse of onbeperkte toegang tot die risikobestuur inligting wat in die volledige Blue Board rekords voorkom.
Proz.com se unieke lidmaatskapmodel beteken dat wanneer uitkontrakteerders en diensverskaffers via Proz.com konnekteer, word geen kommissie of fooie vir enige van die partye gevra nie. Ontmoet 'n kliënt of verskaffer en die verhouding is julle sin, onbeswaard, vir ewig.
Die voordele wat aan beide lede en vertaalkopers gebied word, duur voort om 'n direkte rol in die voortgaande sukses van Proz.com te speel, as die grootste, mees vertroude aanlyn gemeenskap, waar professionele taalkundiges vrylik deursigtige en oop werksverhoudings kan vorm.
Vryskutvertaler of vertaalmaatskappy?
Registreer (gratis)