'n Opsomming van die terminologie nutsmiddels by ProZ.com
Deursoek miljoene vertaalde terme en frases vanaf KudoZ™, gebruikerswoordelyste en meer.
KudoZ™ bied professionele vertalers en ander, die geleentheid om vertalinghulp te werf en te deel oor terme wat te nuut of te gespesialiseerd is om in meeste woordelyste of woordeboeke voor te kom. 'n Puntestelsel maak dit pret en beloon deelnemende vertalers met 'n verbeterde gidsposisie in hul kundigheidsvelde.
KudoZ™ word deur Proz.com voorsien as 'n komplimentêre diens aan vertalers en taalentoesiaste. Dit is heeltemal gratis om te gebruik.
GlossPost is 'n soekbare databasis van skakels na woordelyste op die internet. Dit is deur ProZ.com lede en die YahooGroup met dieselfde naam in Februarie 2000 deur 'n Brasiliaanse vertaler en konferensie-tolk, Maria Eugenia Farre, geskep. Die databasis word deur 'n groep van vrywillige moderators onderhou, maar enige ProZ.com gebruiker kan die databasis deursoek of nuwe woordeskat URLs instuur.