Jobs & directories'n Opsomming van die werksgeleentheid-sisteme en gidse by ProZ.com ![]() GidseMet meer as 375,000 geregistreerde gebruikers, huisves ProZ.com die grootste gemeenskap van vertalers en tolke. Ander gidse sluit vertaalmaatskappye, taal-werksgeleenthede uitkontrakteerders (met terugvoering van vertalers), studente, en meer in.
![]() Werksgeleendheidplasing-sisteem'n Werksplasing-sisteem vir uitkontrakteerders wat kwotasies van taalpraktisyns benodig. Ontvang e-posse wanneer werksgeleenthede waarin jy belangstel geplaas is. Die werksgeleentheid-sisteem werk amper soos die Blue Board, wat 'n databasis van taalwerksgeleentheid uitkontrakteerders is, met terugvoering van diensvoorsieners.
Werf oorsig
'n Vinnige besigtiging van die kenmerke beskikbaar by ProZ.com |