Hoe die ProZ.com werksgeleentheid-sisteem werk

'n Eenvoudige verduideliking van hoe taal-werksgeleenthede deur die ProZ.com werkgeleentheid-sisteem gaan.


1. 'n Uitkontrakteerder plaas 'n vertaling- of tolkwerksgeleentheid

Die werksgeleentheidplasing sluit taalpare, projek besonderhede, kwotasie sperdatum, ens. in. Die werksgeleentheidplaser het ook die opsie om sekere beperkings op die werksgeleentheid soos die moedertaal, plek en meer, te plaas.

Dit is gratis om 'n werksgeleentheid by ProZ.com te pos

2. Belangstellende taalpraktisyns wys belangstelling in die werksgeleentheid

Diegene wat in die werksgeleentheid belangstel en die werksgeleentheid beperkings nakom (indien enige,) mag hul kwotasies aan die plaser stuur.

3. Uitkontrakteerder kies 'n diensvoorsiener en maak direk kontak

Nadat 'n paar kwotasies ontvang is, mag die uitkontrakteerder dan een of meer diensvoorsieners vir die werksgeleentheid kies en hul direk kontak. Proz.com vra nie vir enige kommissie nie.

4. Terugvoering word opsioneel gegee nadat die werk voltooi is.

Nadat die werk voltooi is, mag die werksgeleentheidplaser en diensvoorsiener terugvoering vir mekaar gee.*

*Diensvoorsiener moet terugvoering vanaf hul profiel toelaat.



Vir meer inligting oor die werksgeleentheid-sisteem, kyk asseblief na die FAQ.